Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Nevada |
Koördinate | 39°10′N 119°45′W / 39.167°N 119.750°W |
Stigting | 1858 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 410 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 463 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 55 274 |
- Bevolkingsdigtheid | 147/vk km |
Tydsone | PST (UTC -8) |
Somertyd | PDT (UTC -7) |
Burgemeester | Bob Crowell (D) |
Amptelike Webwerf | carson.org |
Carson City is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Nevada.[1] In 2010 het die stad ongeveer 55 000 inwoners gehad. Dit het 'n oppervlakte van 410 vierkante kilometer en lê in die weste van die staat. Carson City is 'n onafhanklike stadsdistrik, wat nie aan een van Nevada se counties behoort nie. Die stad is net oos van die grens tot Kalifornië geleë.
Die stad is in 1851 gestig, toe mynbou in Nevada gefloreer het. Destyds is silwer hier gemyn. Die stad is na die ontdekkingsreisiger Kit Carson vernoem.
Die stad lê oos van Lake Tahoe, 'n trekpleister vir toeriste.